Duisende mense woon tans die massabegrafnis van die jongmense wat by ‘n taverne in die Oos-Kaap dood is, by.
Die Suid-Afrikaanse regering het vroeër vandag die oorledenes se name bekendgemaak deur ‘n begrafnisbrief te publiseer.
Die kiste het vanoggend by die Scenery Park-sportgrond aangekom. Begrafnisse sal agterna privaat deur die onderskeie families hanteer word.



Kyk ook hier regstreeks na die diens.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.


