Corrie Pretorius, die man wat na bewering ‘n 16-jarige seun by ‘n vis-en-tjips-winkel aangerand het, het Vrydag in die hof verskyn vir ‘n formele borgaansoek.
Die staat het Pretorius se borgaansoek suksesvol teengestaan.
Hy word van aanranding met die doel om ernstig te beseer, aangekla.
Lees die vorige berig hier.



