Caitlyn Jenner stem saam: Transgender vroue mag nie teen ander vroue kompeteer

“Ek kry baie kritiek, maar wat regverdig is, is regverdig.”

(Foto: Daily Mail)

(Foto: Daily Mail)

Caitlyn Jenner, voormalige Olimpiese atleet, Bruce Jenner, sê as mans deur puberteit gegaan het en dan ‘n geslagsverandering ondergaan, mag hulle nie medaljes by vroue afvat nie.

Caitlyn Jenner het in 2015 deur die oorgang gegaan na sy in 1976 ‘n Olimpiese goue medalje gewen het.

Die swemmer het Sondag aankondiging sy stem saam met die wêreldswemorganisasie FINA se nuwe reël dat transgender vroue net teen ander vroue mag kompeteer as hulle geslagsoorgang voor puberteit voltooi was. “Dit het gewerk! Ek kry baie kritiek, maar wat regverdig is, is regverdig. As jy as man deur puberteit is, behoort jy nie teen ‘n vrou te kompeteer nie. Klaar.”

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published.