Die 36-jarige aktrise Amber Heard het in ‘n onderhoud met Today Show vir die eerste keer oopgemaak na die verhoor tussen haar en haar eks-man, Johnny Depp (59).
Heard sê in die onderhoud sy hou nie die lede van die jurie, wat die besluit geneem het dat sy meer as $10 miljoen aan Depp moet betaal, kwalik oor hulle besluit nie.
Sy sê sosiale media se rol in die saak was baie onregverdig.
Kyk hier na die onderhoud:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



