Die Gautengse departement van paaie en vervoer het ‘n lys van voorgestelde naamsveranderinge vir paaie in die provinsie gepubliseer.
Een van die voorstelle is dat die R50 na Joost van der Westhuizen Drive verander word.
Sien hier die res van die voorstelle:
N12 na Ahmed Kathrada Freeway;
R59 na Helen Suzman Drive;
R80 na Dr Sam Motsuenyane Drive;
R55 na Philip Kgosana Drive;
R500 na Elijah Barayi Drive;
R50 na Joost van der Westhuizen Drive;
R42 na Ellen Khuzwayo Drive; and
P139/1 (Christiaan de Wet/Northumberland Road) na Andrew Mlangeni Drive



