Volgens ‘n onlangse studie het byna een uit elke vier vroue onder die ouderdom van 25 jaar oud opgehou om hulle onderarmhare te skeer. Die skuif in skoonheidstandaarde vir vandag se vroue sou egter nie moontlik gewees het sonder bekendes wat die voortou geneem het nie.
Hier is ‘n paar bekende vroue van Hollywood wat besluit het om op te hou om hul onderarmhare te skeer.
Madonna

Lourdes Leon

Julia Roberts

Paris Jackson

Miley Cyrus

Amandla Stenberg



