R10-munte en R500-note vir SA?

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het kommentaar gelewer oor die moontlike gebruik van R500-note en R10-munte in Suid-Afrika.

Business Tech berig die SARB het aan hom bevestig Suid-Afrika is “nog nie reg” vir R500-note nie en dat van die redes hiervoor is, dat daar slegs ‘n R500-noot bekendgestel kan word wanneer die R200-noot die een is wat die meeste sirkuleer.

“Dit is nie tans die geval in Suid-Afrika nie,” sê die SARB. “Die R100-noot word tans die meeste gesirkuleer.”

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.