In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Francois ‘Rooies’ de Bruin, wat na 20 jaar as skeidsregter sy laaste fluitjie geblaas het, ons lees oor die karwas in die Erfenisarea in die stad wat moet toemaak, ons deel ‘n heerlike aartappelburger-resep en vele meer.
Moenie die uitgawe misloop nie.



