Willem Botha kom kuier weer in Kimberley met sy nuwe grimeerreeks, Willem Botha Beauty. 💄❤️💄
Willem bied Vrydag, 1 Julie, 2022, ‘n “Willem Botha Make-Up Masterclass” by Bella Cardi Wedding Venue aan vanaf 18:00 – 19:00.
Daar is heerlike pryse om te wen en een gelukkige dame word bederf met ‘n geskenkpak ter waarde van R2500. Jy kan dit nie mis nie!
Kaartjies kos R450 per persoon en sluit in:
- Verwelkomingsdrankie
- Water
- Versnapperinge
Kontantkroeg sal beskikbaar wees.



