KYK: The Kiffness sing liedjie oor Heard/Depp-saak

Deel hierdie storie / Share this story

David Scott, ook meer bekend as The Kiffness, het onlangs ‘n video bekendgestel waarin hy sing oor die hofsaak tussen Amber Heard en Johnny Depp.

Scott is ‘n Suid-Afrikaanse musikant en ook die stigter en sanger van die sanggroep The Kiffness.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.