Tienermeisie (17) sedert 24 Mei vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help om die vermiste tienermeisie Katlen Tamia Moodley op te spoor.

Die 17-jarige Moodley is laas op 24 Mei deur haar ma gesien en is sedertdien vermis. Ten tye van haar verdwyning het sy ‘n wit skoolrok aangehad.

Die polisie sê Moodley is slank gebou.

Enigiemand met inligting oor waar sy is, kan die polisie by 081 371 5600 kontak.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.