Vandag is die laaste dag wat die saak tussen die 36-jarige aktrise Amber Heard en Johnny Depp (58) in die hof sal voorkom.
Die Pirates of The Carribean-akteur dagvaar Heard oor ‘n rubriek wat sy in 2018 vir Washington Post geskryf het. Die rubriek het gehandel oor haar ervaring met huishoudelike geweld.
Lees ook: Vrou sê in hof haar baba is Johnny Depp s’n
Depp se naam is nie in die artikel genoem nie, maar sy prokureur voer aan dit hou direk verband met die bewerings wat sy teen hom gemaak het. Depp eis nou skadevergoeding van $50 miljoen.
Kyk hier:



