Kimberley Online Co. – 27 Mei 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Reinard Schuhknecht wat maar 14 jaar oud was toe hy sy arm in ‘n fratsongeluk verloor het, ons gesels met van die werkers by CBC in die stad wat die afgelope week staak en bande brand, Minette Kruger, ‘n lid by Iron Fist MMA Academy, vertel van die goud wat sy by SAMMA gewen het, ons deel ‘n heerlike resep vir ‘n Doritos-peuselhappie en vele meer.