‘Prins William en Kate Middleton skei’ – misleidende berig jaag spoke op

Deel hierdie storie / Share this story

Nadat ‘n berig gepubliseer is waarin beweer word dat prins William en Kate Middleton besig is om te skei en dat sy na bewering met hul drie kinders uitgetrek het, was almal op hol gejaag.

In die berig was daar bewerings dat paleispersoneel ‘n “hittige bespreking” tussen Kate en William gehoor het.

Maar hierdie gerugte is bevestig as onwaar.

Alle spore van die berig is intussen uitgewis.

Bronne: VN Explorer, IOL

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Chris Brown wens glo eks-meisie Rihanna geluk met die geboorte van haar kind