Jonathan Barnard (17) wat sy bobeen tydens ‘n rugbywedstryd gebreek het, is nou net ná 15:00 uit die teater na sy operasie.
‘n Anonieme skenker het aangebied om die hospitaalkoste vir Jonathan se operasie te betaal ná hy vir ‘n paar dae in die Pelonomi-hospitaal opgeneem was.
By dié hospitaal sou Jonathan op ‘n waglys moes wag voor hy ‘n operasie sou kon ondergaan.
Lees die vorige berig hier.



