Eskom kondig weer fase 2-beurtkrag aan

(Foto: Business LIVE)

(Foto: Business LIVE)

Eskom het vandag (13 Mei) weer aangekondig dat fase 2-beurtkrag van vanaand om 17:00 tot 22:00 geïmplementeer sal word.

Lees die verklaring hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published.