Onthou vanaand (11 Mei) weer van die fase 2-beurtkrag wat van 17:00 tot 22:00 geïmplementeer sal word.
Eskom het vandag in ‘n verklaring bekendgemaak dat Suid-Afrikaners weer tussen 17:00 en 22:00 beurtkrag sal hê.
Eskom sê hy doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om krag spaarsamig te gebruik terwyl hy besig is om die nodige herstelwerk te doen.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



