Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.

Hiermee die name vir die 0.19 A rugbyspan:
- Eveton Hamat
- Jason van Vuuren
- Moeketsi Lang
- Thaylin Rosen
- Lutjindo Munbuale
- Bokang Mutsi (co-Capt)
- Melvin Diedericks
- Wentzel Hibbert
- Bryan Kenny
- Eldridge Jack
- Keante Pienaar
- Guvandre Moses (co-Capt)
- Keanon Davids
- Fazludean Saim
- Leslie Ruiters
- Liam Harmse
- Keketso Hlelesi
- Thulaganyo Balatseng
- Ahmad Meyers
- Nicholas Jansen
- Stone Coates
- Carlo Cupido
- Luan Jumat
Afrigters:
Deon Carney (Hoof-afrigter)
Zandre Swarts (Hulp-afrigter)
Helgard Hansen (Kondsioneerder)
Jacob Smeer (Spanbestuurder)



