Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Klik hier vir die program vir die naweek.

Hiermee die name vir die 0.16 A netbalspan:
| Nompu | Matroos |
| Kganya | Molefe |
| Taryn | Plaatjies |
| Tlotla | Seretse |
| Nadine | Kasper |
| Rethabile | Mokgoro |
| Theetso | Peme |
| Jayline | Speelman |
| Kedibona | Motsaatlebe |



