Dit is nie ‘n cliché nie. Jy is nooit te oud om verder te leer en jou graad te vang nie!
Stancel Skelton, ‘n 83-jarige man van Maryville, het onlangs sy graad in besigheidsadministrasie aan die Universiteit van Maryville otvang.
Hy het volgens die Universiteit van San Jose tot in St. Louis gevlieg om seker te maak dat hy nie die geleentheid om oor die verhoog te stap, mis nie.
“Hy is basies ons held,” skryf die universiteit.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



