Beurtkrag vanaand van 17:00 tot 22:00

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het weer vandag (Dinsdag 10 Mei) aangekondig dat fase 2-beurtkrag van 17:00 tot 22:00 vanaand geïmplementeer sal word.

Die kragreus sê daar bestaan ook ‘n moontlikheid dat die beurtkrag van ‘n hoër fase kan wees indien daar enige probleme deur die dag plaasvind.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.