13-jarige Nadine van Wyk vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie in Galeshewe in Kimberley doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help om die vermiste Nadine van Wyk (13) op te spoor.

Kol. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sê Nadine is laas in Phuthanang gesien. “Sy het ‘n denimbaadjie en ‘n ligte denimbroek aangehad.”

Enigiemand met inligting oor waar sy kan wees, kontak lt-kol. Marli Strydom by 082 495 0618 or 08600 10111.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.