Sommige kabels herlaai nie net jou foon nie, maar dien ook as ‘n datakabel om inligting van jou foon af oor te dra na jou rekenaar of anders om.
‘n Voorbeeld van so ‘n kabel is die Hoco X40 Noah Kabels. 2.4A laaikabel met ‘n plat draad wat buigsaamheid bied en versterkings by die poorte. Duursame en betroubare kabels. Beskikbaar in microUSB.
Kontak 083 315 7746 of bestel aanlyn by https://shop-mobifix.catalog.to.
Of besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Verf jy jou huis?



