Die 18-jarige Norica da Silva is Donderdag oorlede aan haar beserings wat sy vroeër die dag in ‘n fratsongeluk opgedoen het.
Hoërskool Punt, waar da Silva skoolgegaan het, het die tragiese nuus op sy Facebook-blad bekendgemaak.
“Dit is met groot hartseer dat ons moet afskeid neem van een van ons eie Punt-leerders. Norica dos Reis da Silva is gister in ‘n fratsongeluk oorlede.”
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



