Ons gesels in hierdie week se uitgawe oor die suksesvolle Absa Wildeklawer Sport Toernooi wat afgehandel is, kyk ‘n bietjie na die foto’s van die sportspelers in aksie, ons deel ‘n lekker resep om jou eie tuisgemaakte KFC te maak en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!



