KYK: Chaos toe leerlinge van Jhb-skool bakleiFiND iT SpanApril 21, 2022Afrikaans, Suid-Afrika1 Comment Deel hierdie storie / Share this story Daar was chaos dié week by ‘n skool toe leerlinge by ‘n skool wat glo in Krugersdorp geleë is, se bakleiery op kamera vasgevang is. ‘n Leerling spring ook op die onderwyser wat voor in die klas staan, se rug. Kyk die video hier. Previous Post Zimbabweans in SA sending their possessions home as threats of xenophobic violence grow Next Post Familie desperaat op soek na vermiste bejaarde vrou