Menslike beendere wat in begraafplase oopgespoel het, paaie wat heeltemal vernietig is, geboue wat ineengestort het en tot dusver meer as 400 lewens wat geëis is, is alles die vernietigende nagevolge van die KZN-vloede.
Foto’s: Blessings Ramoba, Facebook


































































