Grootste stad in China weer ingeperk

Deel hierdie storie / Share this story

Meer as 26 miljoen mense in Shanghai in China is nou weer tot hulle huise beperk na die Chinese owerhede Dinsdag die inperking aangekondig het.

Die stad was vanaf 28 Maart in ‘n gedeeltelike inperking, wat nou strenger gemaak is en ‘n groter deel van die stad insluit.

Die besluit is geneem ten spyte van die asimptomatiese Covid-19-gevalle wat in die stad aangemeld is.

Volg FiND iT hier op Facebook.