Wat dink jy is die meeste punte al aangeteken in ‘n Wildeklawer-sporttoernooi óóit?

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy geweet? Gianni Lombard het 29 punte vir sy span teen Affies in die 2016 Wildeklawer-toernooi aangeteken. Die eindtelling was 29-25 vir Paarl Boys High. Dink jy daar is iemand by vanjaar se Absa Wildeklawer Sporttoernooi wat dit sou kon klop? Laat weet ons in die kommentaar.

Volg die Absa Wildeklawer Sport se sosiale media kanale hier:
Facebook

Instagram

Twitter 

WhatsApp group

LinkedIn