Pres. Ramaphosa vanaand aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

President Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 die nasie toespreek.

Stoor dié skakel op jou selfoon om regstreeks na die toespraak te kyk.