Die Mangaung-metro het Donderdag in ‘n verklaring gesê die watertoevoer is weer aangeskakel en sekere areas het reeds water begin kry.
Bloem Water sê Pellissier en Lourierpark sal teen 14:00 water hê en ander areas daarna.