Foto’s: Pierre van Aardt, Facebook
Pierre van Aardt, ‘n inwoner van Kimberley en die pappa van twee dogters, is vanoggend om 10:00 oorlede.
Monique van der Watt, sy suster, het die nuus pas aan FiND iT bevestig.
Van Aardt was voorheen in die polisie en het ook sy eie sekuriteitsmaatskappy gehad.
FiND iT het by die polisie navraag gedoen, maar wag nog vir terugvoer.
Meer inligting sal later beskikbaar wees.
LEES OOK: SA-pastoor op pad na Oekraïne



