25 November 1944 – 02 Maart 2022
“In loving memory of a husband, father, grandfather and great-grandfather.”
“Your place at home is empty, but your place in our hearts is engraved forever.”
Daar sal Saterdagoggend om 10:00 ‘n verassingsdiens vir Cecil Frederick Hart plaasvind. Die diens vind vanuit die OAC Colville Church-saal plaas.
Virtual Funerals sal die diens opneem en om 10:00 hier uitsaai. Bêre dié skakel op jou selfoon om regstreeks na die diens te kyk.




