KYK: Drakensberg-seunskoor & Sharks dans saam in vermaaklike video

Deel hierdie storie / Share this story

Die Sharks het onlangs met die Drakensberg-seunskoor saamgespan om “kuns en sport” in ’n unieke en vermaaklike video bymekaar te bring.

Die video is by Kings Park geskiet en Bokke soos Siya Kolisi, Lukhanyo Am, Aphelele Fassi en Bonhi Mbonambi spog ‘n bietjie met hulle dansbewegings.

Die liedjie waarop die seuns en die rugbyspelers dans, is Follow You van Imagine Dragons.