In die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. gesels ons met mej. Heelal SA, ‘n prokureur van Bloemfontein, ‘n dierekommunikeerder gesels oor haar liefde en passie vir diere, ons deel ‘n lekker resep en lesers deel weer foto’s.
Moenie die uitgawe mis nie!



