Kimberley Online Co. – 18 Februarie 2022

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. is nou beskikbaar. Ons gesels met Wanita Moore oor ‘2sisters’ en haar liefde vir bak en brou, ons kyk na HNK se atletiekuitslae, ‘n leser waarsku teen rotgif, ons lees oor die gewapende roof by New Park-sentrum, werksgeleenthede word geadverteer en nog vele meer. Propvol stories uit die Diamantstad.