KYK: Kontant-in-transito rooftog gefnuik

Deel hierdie storie / Share this story

Die bestuurder van ‘n kontant-in-transito het kop gehou toe rowers op ‘n Fidelity Secure-voertuig toegeslaan het.

In ‘n video-greep wat Yusuf Abramjee op Twitter gedeel het, wys hoe die bestuurder vinnig die pantservoertuig in tru-rat sit, teen die vermeende rowers se voertuig vasry en dan wegry.

Kyk hier: