Student wys $5K van die hand

Deel hierdie storie / Share this story

Elon Musk het verlede maand op Twitter gekla oor mense wat sy reisplanne op sosiale media plaas.

Dit volg nadat ‘n student ‘n program op Twitter ontwerp het wat sy reisplanne track en dit op die platform plaas vir almal om te sien.

Hy het die student $5k aangebied om op te hou om dit te doen, maar dié het geweier en vir nog meer geld gevra voor hy sal ophou.

Bronne: MSN, Newser

Lees ook: Dlamini-Zuma ‘berei voor om ramptoestand te beëindig’

Volg FiND iT hier.