Nkosazana Dlamini-Zuma, die COGTA-minister en hoof van die NCCC, is moontlik gereed om die ramptoestand permanent te beëindig.
Sy het Dinsdag aan die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) gesê haar departement het nou ander staatsdepartemente betrek om te besluit of die rampreëls beëindig kan word.
Volgens Dlamini-Zuma het departemente tot die einde van die dag om op COGTA se versoek te reageer, voordat die kabinet ‘n finale besluit oor die aangeleentheid neem.
Bronne: MSN, The World News
Lees ook: Regering besluit oor ramptoestand – Ramaphosa
Volg FiND iT hier.



