Die vermeende dronkbestuurder wat Andre Piehl na bewering in ‘n ongeluk op die R512 doodgery het, is vrygelaat ten spyte daarvan dat hy op die ongelukstoneel in hegtenis geneem is.
Dit volg nadat die Porsche SUV-bestuurder twee fietsryers, Andre Piehl en Je’an Francois du Preez, Saterdag in die noodbaan langs die R512 getref het.
Piehl is na bewering erg vermink nadat hy sowat 400 meter onder die motor gesleep is.
Andre is op die toneel dood verklaar en Je’an is in ‘n kritieke toestand na ‘n hospitaal gevlieg.
Bronne: MSN, Tame Times
Lees ook: Andre Piehl doodgery deur vermeende dronkbestuurder
Volg FiND iT hier.



