Die burgemeester van die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington het gewaarsku dat die watervlakke van die Oranje Rivier styg.
Inwoners moet versigtig wees en moenie in die rivier swem nie. Dit is tans onveilig.