‘n Video van ‘n polisieman wat by ‘n taxistaanplek met ander polisiemanne baklei en gevegskuns-bewegings gebruik, maak wyd opslae op sosiale media.
‘n Ander polisieman gebruik dan pepersproei in ‘n poging om die beampte te kalmeer, terwyl omstanders video’s neem en in die agtergrond skree.
Volgens adj.-off. Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder, sal ‘n verklaring later vandag bekendgemaak word.
Hou FiND iT dop vir meer hieroor.
Volg FiND iT hier op Facebook.
Lees ook: Kyra (4) bly glimlag na kankerdiagnose
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



