KYK: Mense tel geld op na geldwa geroof is

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Geldwa wat geroof is, is nog verder “beroof” deur lede van die gemeenskap in die Kaap.

Op ‘n video wat deur Yusuf Abramjee op Twitter geplaas is, kan jy sien hoe brand die geldwa. Tientalle mense skarrel rond en tel geld op wat rondom die wa lê.

Dit is onduidelik waar die wa geroof is en of daar mense beseer is.

Kyk die video hier: