Met die skooljaar wat amptelik begin het, is die DA van plan om hof toe te gaan om die rotasieskedule by skole geskrap te kry, aangesien hulle voel dit is onnodig.
Met die reël dat ‘n afstand van minstens een meter tussen leerlinge gehandhaaf moet word, was meeste leerders net 50% van die tyd by die skool. Steenhuisen het ook aangevoer dat die eenmeterbeleid nie konsekwent toegepas word nie. Veral aangesien dit nie geld vir taxi’s of byeenkomste nie.
Bronne: MSN, BusinessTech
Lees ook: Petrolprys en ander stygings te wagte in Suid-Afrika
Volg FiND iT hier.



