Vyf liggame gevind langs Golden Highway

Deel hierdie storie / Share this story

Polisiebeamptes in Johannesburg het Woensdag altesaam vyf lewelose liggame naby mekaar langs die Golden Highway gevind.

Dit lyk of al vyf slagoffers doodgeskiet is, dis moontlik dat dit in dieselfde voorval gebeur het.

Polisie het sover geen leidrade nie en vra die publiek om hulp.

Bronne:  MSN, EWN

Lees ook: Five bodies discovered next to Golden Highway

Volg FiND iT hier.