Met drie weke voor die 15de Februarie, wanneer die verlenging van die ramptoestand oorweeg word, word meer druk toegepas op president Ramaphosa om die ramptoestand te beëindig.
Cogta minister Dlamini-Zuma het verlede Vrydag die ramptoestand verleng ten spyte van besware dat die regulasies onnodig is.
Dinsdag het Solidariteit en Afriforum hulle voorneme om die saak hof toe te neem bekend gemaak.
Bronne: MSN, The Citizen
Lees ook: Regskenners neem ANC hof toe om ramptoestand te beëindig
Volg FiND iT hier.



