In die laaste paar dae het Ladysmith en die omliggende areas ontwrigtende stortreën en vloede ervaar.
Die Kliprivier se walle het oorstroom en die middestad het ook oorspoel.
Die polisie sê Ladysmith se soek-en-reddingspan het intussen reageer op verskeie oproepe om hulp in die laagliggende areas langs die Kliprivier.
Die polisie se soek-en-reddingspan in Pietermaritzburg is ook uitgeroep om lede van die gemeenskap deur die nag te help ontruim.
Kyk hier na die video.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



