R1,2 miljoen vir ‘n sitplek langs pres. Ramaphosa?

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Sitplek aan president Cyril Ramaphosa se tafel by die regerende party se galadinee in Polokwane sal jou ‘n allemintige R1,2 miljoen uit die sak jaag.

Luidens die jongste inligting beskikbaar, is daar ses sitplekke aan president Cyril Ramaphosa se tafel by die ANC se galadinee beskikbaar.

Die eksklusiewe ete, wat deur die Progressive Business Forum (PBF) aangebied word, sal na verwagting as ’n fondsinsameling gebruik word, aangesien die party ernstige kontantvloeiprobleme ondervind het.

Die galadinee word volgende Vrydag by die Protea Hotel-oord in Limpopo gehou.

R1,2 miljoen vir ‘n sitplek langs president Ramaphosa?

Lees die artikel hier in Engels.

Volg FiND iT hier op Facebook.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.