Gewildste wagwoorde onder Suid-Afrikaners in 2021

Deel hierdie storie / Share this story

NordPass, ‘n wagwoordbestuurder, het onlangs sy jaarlike lys van “mees algemene wagwoorde” vrygestel. Dié lys bestaan nie net uit die gewildste wagwoorde wêreldwyd nie, maar ook die wagwoorde in 50 verskillende lande en die mees algemene wagwoorde onder mans en vroue.

Die top 20 wagwoorde was:

123456
password
12345
123456789
password1
qwerty
12345678
1234567890
1234
chregan
monkey
P@ssw0rd
dragon
password123
1234567
liverpool
Michael
Michelle
passw0rd
joshua

As sit kom by die verskille in wagwoorde tussen mans en vrouens, het die navorsing gedui dat meer musiekverwante wagwoorde soos “onedirection” of “justinbieber” onder vrouens en “slipknot” of “metallica” onder mans gebruik word.

Nog ‘n interessante verskil tussen mans en vrouens, was dat vrouens meer positiewe wagwoorde soos “sunshine” en “iloveyou” gebruik.

Mans het weer meer sportverwante wagwoorde gebruik. In sommige lande gebruik mans ook meer vloekwoorde.

In Suid-Afrika is die mees algemene wagwoorde maklik-om-te-onthou nommers of mense se name.

Hier is die 50 mees gebruikte wagwoorde in 2021 in Suid-Afrika.

  1. 123456
  2. password
  3. 12345
  4. 123456789
  5. password1
  6. qwerty
  7. 12345678
  8. 1234567890
  9. 1234
  10. chregan
  11. monkey
  12. P@ssw0rd
  13. dragon
  14. password123
  15. 1234567
  16. liverpool
  17. michael
  18. michelle
  19. passw0rd
  20. joshua
  21. superman
  22. matthew
  23. jessica
  24. iloveyou
  25. daniel
  26. jordan
  27. andrew
  28. lerato
  29. capetown
  30. nicole
  31. samantha
  32. charlie
  33. amanda
  34. bokkie
  35. qwerty1
  36. qwerty123
  37. sunshine
  38. shadow
  39. george
  40. otasa
  41. bubbles
  42. princess
  43. samsung
  44. chelsea
  45. justin
  46. thando
  47. qwe123
  48. hannah
  49. pieter
  50. peanut