Kroegeienaar drink hom dood na hy klante uitdaag om drank te betaal

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Malawiese kroegeienaar is by die hospitaal dood toe hy behandeling moes ontvang ná ‘n drink-kompetisie.

Die 28-jarige Brave Banda het sy klante by die kroeg uitgedaag om die rekening te betaal, sou hy 10 bottels hardehout met 43% alkohol in, kon drink.

Na Banda die 10 bottels gesluk het, is hy na die Kamboni-hospitaal gejaag. Hy is dood terwyl hy behandeling ontvang het.

‘n Nadoodse ondersoek kon vasstel dat Banda van ‘n bloedsuikertekort gesterf het. – The Herald, Face of Malawi, Malawi24

Volg FiND iT hier op Facebook.

Lees ook: Ma dood vier weke na sy met maagkanker gediagnoseer is

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.